2 Samuel 1:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het toe nader gestaan en hom doodgemaak, want ek het besef dat hy, nadat hy homself probeer doodmaak het, nie sou bly lewe nie. Ek het die kroon van sy kop af gegryp, ook die armband van sy arm af, en dit vir u gebring.”

2 Samuel 1

2 Samuel 1:9-16