2 Petrus 2:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here weet dus om dié wat Hom dien, uit beproewing te red, maar om die goddeloses te straf en vir die oordeelsdag gevange te hou.

2 Petrus 2

2 Petrus 2:1-13