2 Petrus 2:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

In hulle hebsug sal hulle julle met allerhande stories uitbuit. Maar hulle vonnis is lankal gevel, en hulle ondergang is onafwendbaar.

2 Petrus 2

2 Petrus 2:1-8