2 Petrus 2:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hierdie mense is droë fonteine, miswolke wat deur 'n stormwind voortgejaag word. Vir hulle word in die diepste duisternis plek gehou.

2 Petrus 2

2 Petrus 2:11-20