2 Kronieke 9:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het ook nog drie honderd klein skilde van goud gemaak; hier het hy sowat drie en 'n half kilogram vir elke skild gebruik. Die koning het hulle opgestel in die Libanonsbosgebou.

2 Kronieke 9

2 Kronieke 9:9-26