2 Kronieke 9:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Behalwe wat die reisigers en handelaars ingebring het, het al die konings van Arabië en die Israelitiese goewerneurs ook goud en silwer aan Salomo gelewer.

2 Kronieke 9

2 Kronieke 9:6-23