2 Kronieke 8:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die offers is gebring soos dit van dag tot dag moes gebeur volgens die voorskrif van Moses: op die sabbatte, die nuwemaansfeeste en die feestye drie maal per jaar, naamlik die fees van die ongesuurde brood, die fees van die weke en die huttefees.

2 Kronieke 8

2 Kronieke 8:4-18