2 Kronieke 7:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Salomo, en die hele Israel saam met hom wat gekom het uit die hele land, van Lebo-Hamat af tot by Egiptespruit, 'n baie groot gemeente, het destyds sewe dae lank fees gehou.

2 Kronieke 7

2 Kronieke 7:3-15