2 Kronieke 6:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

luister tog uit die hemel en vergeef u dienaars en u volk Israel se sonde en gee reën op u land wat U aan u volk as besitting gegee het. So leer U hulle die goeie weg wat hulle moet bewandel.

2 Kronieke 6

2 Kronieke 6:26-35