2 Kronieke 6:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hoor tog die smeekbedes van u dienaar en u volk Israel wat hulle na hierdie plek toe bid, hoor dit tog uit u hemelse woonplek, en wanneer U dit hoor, vergewe tog!

2 Kronieke 6

2 Kronieke 6:14-29