2 Kronieke 6:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

en sê:“Here, God van Israel, in die hemel of op die aarde is daar nie nog 'n God soos U nie. U hou U aan die verbond en U bly getrou teenoor u dienaars wat met volle oorgawe voor U lewe.

2 Kronieke 6

2 Kronieke 6:7-15