2 Kronieke 36:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

So is die woord van die Here vervul wat deur middel van Jeremia gekom het. Die ballingskap het aangehou totdat die land vir sy sabbatsjare vergoed is. Die hele tyd dat die land woes gelê het, het dit 'n sabbatsrus geniet, 'n volle sewentig jaar.

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:18-23