2 Kronieke 36:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Alles wat in die tempel was, of dit groot was of klein, die skatte van die huis van die Here, van die koning en sy amptenare, alles het hy na Babel toe gevat.

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:9-19