2 Kronieke 36:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

maar hulle het die boodskappers van God uitgelag, sy woorde geminag en sy profete gespot totdat die toorn van die Here oor sy volk losgebreek het. Die straf was onherroeplik.

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:10-23