2 Kronieke 35:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Kenanja en sy ampsgenote Semaja en Netanel, en Gasabja, Jeïel en Josabad, die leiers van die Leviete, het as paasoffers vir die Leviete vyf duisend lammers en vyf honderd beeste geskenk.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:1-18