2 Kronieke 35:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josia het self die kleinvee, die skaaplammers en boklammers, dertig duisend stuks, vir die lede van die volk voorsien, die paasoffers vir almal wat daar was, en ook nog drie duisend beeste. Dit het gekom uit die persoonlike besit van die koning.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:3-14