2 Kronieke 35:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jeremia het 'n treurlied oor Josia gedig, en al die sangers en sangeresse het oor Josia gesing in hulle treurliedere. Dit word nou nog gedoen, dit het 'n gebruik in Israel geword. Die liedere is opgeteken in Die Treurliedere.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:15-27