2 Kronieke 34:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

want hulle het My verlaat. Hulle het offerandes gebring vir ander gode en My uitgetart met allerhande maaksels van hulle eie hande. My toorn word op hierdie plek uitgestort, die vlam van my toorn sal nie geblus word nie.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:23-29