2 Kronieke 34:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die staatsekretaris Safan het ook aan die koning die mededeling gedoen: “Die priester Gilkija het my 'n boek gegee,” en Safan het vir die koning gelees wat daarin staan.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:11-19