2 Kronieke 34:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

maar hulle het ook toesig gehou oor die draers en het leiding gegee aan elkeen wat 'n taak moes uitvoer, in watter soort werk ook al. Ook die administratiewe amptenare, die regsbeamptes en die poortwagte was Leviete.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:3-20