2 Kronieke 33:23-25 Afrikaans 1983 (AFR83)

23. en nie voor die Here berou getoon soos sy pa nie. Hy het nog meer misdade teen God begaan.

24. Sy amptenare het 'n sameswering teen hom gesmee en hom in sy paleis doodgemaak.

25. Daarna het die burgers van die land die samesweerders almal doodgemaak en Amon se seun Josia in sy plek koning gemaak.

2 Kronieke 33