2 Kronieke 33:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die ander verhale oor Manasse, sy gebed tot sy God en die verhale oor die sieners wat hom aangespreek het in die Naam van die Here die God van Israel, staan in Die Verhale van die Konings van Israel.

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:11-19