2 Kronieke 33:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die Here die leëraanvoerders van die koning van Assirië laat kom, en hulle het Manasse gevange geneem, hake deur sy neus gesteek, hom geboei met bronskettings en hom na Babel toe gevat.

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:10-19