2 Kronieke 32:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Tyd daarna het koning Sanherib van Assirië, wat toe met sy hele krygsmag by Lakis was, van sy ondergeskiktes na Jerusalem toe gestuur met 'n boodskap vir koning Hiskia van Juda, en vir al die mense van Juda in Jerusalem. Die boodskap het gelui:

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:1-18