2 Kronieke 32:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit was Hiskia wat die boonste uitloop van die Gihonfontein afgesny en die water reguit na die westekant van die Dawidstad toe gelei het. Hy was voorspoedig met alles wat hy gedoen het.

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:26-33