2 Kronieke 32:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is mos dié Hiskia wat die hoogtes en die altare van julle God verwyder het en vir Juda en Jerusalem gesê het: ‘Julle moet by net een altaar aanbid en offers bring.’

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:2-19