2 Kronieke 31:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ook die Israeliete wat in die stede van Juda gewoon het, en die mense van Juda self, het hulle tiendes uit die groot- en kleinvee ingebring en hulle het die gawes wat aan die Here hulle God gewy was, kom neersit, hope en hope.

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:1-10