2 Kronieke 31:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

In alles wat hy onderneem het ter bevordering van die tempeldiens en die gehoorsaamheid aan wet en gebod, het hy met sy hele hart gevra na die wil van sy God, en daarom was hy voorspoedig.

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:19-21