2 Kronieke 31:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al hulle afhanklikes is ook in die register opgeneem: die vrouens, die seuns en die dogters van die hele tempelgemeenskap. Die priesters en die Leviete het hulle getrou gereinig met die oog op die diens in die heiligdom.

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:15-21