2 Kronieke 31:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die offergawes, die tiendes en die gewyde gawes het getrou ingekom. Die Leviet Kenanja moes daaroor toesig hou, en sy ampsgenoot Simi was tweede in bevel.

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:11-13