2 Kronieke 30:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

As julle terugkom na die Here toe, sal julle broers en julle seuns medelye vind by dié wat hulle gevange weggevoer het en sal hulle na hierdie land toe terugkom. Die Here julle God is genadig en barmhartig. Hy sal nie afsydig staan as julle na Hom toe terugkom nie.”

2 Kronieke 30

2 Kronieke 30:1-18