2 Kronieke 30:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie soos julle vaders en julle broers maak nie wat ontrou was teenoor die Here, die God van hulle voorvaders, sodat Hy van hulle iets gemaak het waaroor mense net die hande van verbasing inmekaar kan slaan, soos julle kan sien.

2 Kronieke 30

2 Kronieke 30:1-13