2 Kronieke 30:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die hele gemeente besluit om die fees met 'n week te verleng, en hulle het nog sewe dae met vreugde feesgevier.

2 Kronieke 30

2 Kronieke 30:19-27