2 Kronieke 30:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het hulle plekke ingeneem volgens die orde wat vir hulle neergelê is in ooreenstemming met die wet van Moses, die man van God. Die priesters het die bloed gesprinkel wat die Leviete vir hulle aangegee het.

2 Kronieke 30

2 Kronieke 30:15-23