2 Kronieke 30:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hiskia het boodskappers gestuur oor die hele Israel en Juda en ook briewe geskryf aan Efraim en Manasse met 'n oproep om na die huis van die Here in Jerusalem te kom om die paasfees vir die Here die God van Israel te vier.

2 Kronieke 30

2 Kronieke 30:1-7