2 Kronieke 3:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die pilare het voor die tempel gestaan, een regs en een links. Die regterkantste het hy Jakin genoem en die linkerkantste Boas.

2 Kronieke 3

2 Kronieke 3:8-17