2 Kronieke 29:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar daar was te min priesters en hulle kon nie alleen al die offerdiere slag nie. Toe het hulle ampsgenote, die Leviete, hulle gehelp tot die werk klaar was en al die priesters hulleself gewy het, want die Leviete was pligsgetrouer met die wyding as die priesters.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:24-36