2 Kronieke 29:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hiskia het weer die woord geneem en vir die volk gesê: “Julle is nou aan die Here gewy. Bring nou julle diereoffers en julle dankoffers vir die huis van die Here.”Die gemeente het toe diereoffers en dankoffers gebring en elkeen wat wou, het vrywillig ook nog brandoffers gebring.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:28-35