2 Kronieke 29:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning het die Leviete plek laat neem met simbale, harpe en liere in die huis van die Here volgens die opdrag van Dawid en van Gad, die siener van koning Dawid, en van die profeet Natan, want dit was 'n opdrag wat van die Here self gekom het deur middel van sy profete.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:22-34