2 Kronieke 29:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die priesters het die beeste geslag, die bloed opgevang en dit oor die altaar gesprinkel. Daarna het hulle die skape geslag en die bloed oor die altaar gesprinkel. Daarna het hulle die lammers geslag en die bloed ook oor die altaar gesprinkel.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:12-32