2 Kronieke 29:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

En nou het ek my voorgeneem om 'n verbond te sluit met die Here die God van Israel, sodat die gloed van sy toorn van ons weggeneem sal word.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:7-15