2 Kronieke 28:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Peka seun van Remalja het in Juda op een dag honderd en twintig duisend man, almal soldate, doodgemaak, omdat hulle die Here die God van hulle voorvaders verlaat het.

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:5-15