2 Kronieke 28:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit was oor koning Agas van Juda dat die Here Juda dié vernedering aangedoen het, want Agas het die verdorwenheid in Juda vrye teuels gegee en hy was ontrou teenoor die Here.

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:15-25