2 Kronieke 27:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jotam het gedoen wat reg is in die oë van die Here en in alles die voorbeeld van Ussia, sy pa, gevolg, met dié verskil dat hy nie in die tempel van die Here oortree het nie. Die volk het egter met hulle afgodsdiens voortgegaan.

2 Kronieke 27

2 Kronieke 27:1-9