2 Kronieke 26:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het 'n veldtog onderneem teen die Filistyne, en hy het die mure om Gat, Jabne en Asdod afgebreek en stede gebou in die omgewing van Asdod en in die res van die Filistynse gebied.

2 Kronieke 26

2 Kronieke 26:3-8