2 Kronieke 26:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Ussia was melaats tot die dag van sy dood. Hy het in 'n plek van afsondering gaan woon, melaats en verban uit die huis van die Here. Sy seun Jotam het die paleis bestuur en oor die mense van die land geregeer.

2 Kronieke 26

2 Kronieke 26:17-23