2 Kronieke 26:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ussia het al die wierookpan in sy hand gehad om die offer te bring, en hy het briesend geword. Maar terwyl hy teen die priesters uitvaar, breek daar melaatsheid op sy voorkop uit voor die oë van die priesters daar in die huis van die Here, by die wierookaltaar.

2 Kronieke 26

2 Kronieke 26:11-23