2 Kronieke 26:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ook in die weiveld het hy forte gebou en baie putte laat grawe, want hy het baie vee gehad, in die Laeveld en op Platorand. In die berge en op die Karmel het hy mense gehad wat sy lande en sy wingerde bewerk het. Hy was lief vir die grond.

2 Kronieke 26

2 Kronieke 26:4-12