2 Kronieke 25:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van die tyd dat Amasia van die Here af weggedraai het, was daar in Jerusalem sameswerings teen hom. Hy het na Lakis toe gevlug, maar hulle het mense agter hom aan gestuur daarheen en hulle het hom daar doodgemaak.

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:25-28