2 Kronieke 24:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit was die goddelose Atalia en haar volgelinge wat die tempel in verval laat raak het. Hulle het selfs die wydingsgeskenke van die huis van die Here vir die Baäls gebruik.

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:1-16